zeno
Home
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Log in
Sign up
Toggle Sidebar
zeno
Vyf Ligte
Vyf Ligte
Sports
Afrikaans
Sluit by ons aan vir ’n lekker geselsie oor die wêreld van Formule 1, alles in Afrikaans. Moenie vergeet om te like, te deel en in te teken op ons kanaal vir meer opwindende inhoud nie!
Website
Episodes
87
12 November 2025
Vyf Ligte | Review 2025 Sao Paulo Grand Prix
Vyf Ligte Review: São Paulo Grand Prix 2025Lando Norris wen sy derde agtereenvolgende Grand Prix en bou groot momentum in die kampioenskap! Max Verstappen begin van die kuipe af en eindig op die podium – hoe het Red Bull dit reggekry? Oscar Piastri kry ’n 10-sekonde straf ná ’n botsing wat Leclerc se ren beëindig. Ollie Bearman verras met ’n briljante 6de plek, Pierre Gasly bring hoop vir Alpine,...
53 min
05 November 2025
Vyf Ligte | Episode 45 Preview 2025 Sao Paulo Grand Prix
🏁 Vyf Ligte Ep 45 – Sao Paulo Grand Prix Vooruitskouing! Rassie, Kallie, Arno en Eddie bespreek die intense titelstryd, McLaren se dinamiek tussen Norris en Piastri, Verstappen se strategie, en die spanne se geveg vir kampioenskappunte.Ons kyk ook na die Silly Season, die Sprint-wedren en die moontlike reën by Interlagos. Deel jou voorspellings in die kommentaar!🏁 Vyf Ligte Ep 45 – Sao Paulo...
56 min
30 October 2025
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 44 Review 2025 Mexican Grand Prix
Welkom by Vyf Ligte, jou tuiste vir Formule 1 in Afrikaans! In hierdie episode bespreek ons alles oor die Mexico City Grand Prix 2025:✅ Lando Norris se meesterlike oorwinning – van pole tot podium! ✅ Kampioenskaps drama – Verstappen vs Piastri: wie het die voordeel? ✅ Ollie Bearman se groot deurbraak – Haas verras almal! ✅ Ferrari vs Mercedes – Leclerc se podium en Hamilton se straf. ✅...
44 min
23 October 2025
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 43 Preview 2025 Mexican Grand Prix
Die F1-karavaan beweeg na die hoogliggende drama van die Autódromo Hermanos Rodríguez! Sluit aan by die Vyf Ligte span vir ons voorbeskouing van die 2025 Mexikaanse Grand Prix.Ons duik in die unieke uitdaging van die hoogste baan op die kalender (2,285m bo seespieël) en hoe die dun lugdruk enjinkrag en aërodinamiese invloed het op hoe spanne hulle motors setup.Sal Max Verstappen se momentum...
46 min
22 October 2025
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 42 2025 US Grand Prix Review
Is Verstappen die gunsteling om die titel van Piastri te steel? Ons ontleed sy perfekte naweek in Austin (Sprint WEN, Paal, GP WEN) en sy ongelooflike telling van 119 van 'n moontlike133 punte! Hoekom het McLaren se drama in die Sprint hulle soveel gekos, en is die handskoene af tussen Norris en Piastri?Boonop: Hoe het Ferrari die gaping na Mercedes in die stryd om P2 verklein? Alles in ons...
1 h 5 min
15 October 2025
Vyf Ligte | Episode 41 Preview 2025 US Grand Prix
In hierdie episode kyk ons saam met gas Arno na die titelstryd tussen Piastri, Norris en Verstappen, Mercedes se momentum, en die Amerikaanse betrokkenheid van Cadillac en Ford. Ons bespreek ook die Sprint-formaat en hoekom Circuit of The Americas ’n gunsteling is onder F1-bestuurders.🎧 Luister nou vir insig, humor en voorspellings vir die Amerikaanse Grand Prix! In this episode, we’re joined by...
1 h 8 min
09 October 2025
Vyf Ligte | 2025 Singapore Grand Prix Papaya Rules
In hierdie episode van Vyf Ligte bespreek ons die aksiebelaaide Singapore Grand Prix! Ons kyk na die botsing tussen Lando Norris en Oscar Piastri, George Russell se oorwinning van Pole, Verstappen se konstante druk, Ferrari se stryd, en Alonso se verrassende P7. Ons sluit af met 'n kykie na die kampioenskapsren waar Piastri nog steeds voorloop op die punte leer– Wat wag voor vir ons tot in met...
56 min
01 October 2025
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 39 2025 Singapore Grand Prix Preview
🏁 Singapore GPGaan McLaren terugbons in Singapore? Is Max Verstappen nog in die titelstryd, of is hy te ver agter? Kan Ferrari of Mercedes dalk 'n verrassing spring en 'n onverwagte oorwinning behaal?Luister saam met die Vyf Ligte-span vir insigte, analise en Formule 1 in Afrikaans!🎧 Formule 1. Vyf Ligte , Een passie , 3 Stemme in Afrikaans🏁 Singapore GPWill McLaren bounce back in Singapore?...
1 h 6 min
24 September 2025
Vyf Ligte | Episode 38 Review van 2025 Azerbaijan Grand Prix
Vyf Ligte ontleed die Azerbeidjan GP 2025! Van Verstappen se turbo-kwalifikasie tot Piastri se rampspoedige begin – ons bespreek alles! Luister na Kallie se karburator-kommentaar, Rassie se ratkas-ranglys, en Eddie se ECU-trivia. Wie was vinnig, wie was traag, en wie moet 'n nuwe enjin kry? Skakel in vir 45 minute van petrolkop pret!🎧 Luister nou op YouTube en deel jou top 3 bestuurders in die...
56 min
17 September 2025
Vyf Ligte | Episode 37 Preview van 2025 Azerbaijan Grand Prix
McLaren jag die titel, Red Bull herlaai, en Baku beloof chaos! 🏁 Luister hoe Vyf Ligte die 2025 Azerbeidjan Grand Prix ontleed – met humor, insig en Afrikaans passie. 🎙️ Segmente: Turbo of Traag, Kallie se Kommentaar, Rassie se Ranglys, Eddie se Trivia & Launch Control. 👉 Subscribe nou!McLaren chasing the crown, Red Bull reloaded, and Baku promises chaos! 🏁 Join Vyf Ligte as we preview...
51 min