Skip to content
zeno
Create a Station
Explore
Podcasts
Audiobooks
Bible
By Genre
By Location
By Language
Religious
Music
News
Download App
Opens in a new window
Toggle Sidebar
zeno
Maroela Media
Taaltoffie
Books
Language Learning
Afrikaans
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings.
"Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Website
Episodes
Episodes
150
30 September 2026
Curro-stigter se les vir sukses: Begin by vandag
Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om suksesvol te wees. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
27 min
26 September 2026
Modder, berge en motorfietse deur Afrika
“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
14 min
24 September 2026
Isabella Niehaus wys die wêreld wie Bella is
“Kleintyd het ek altyd gedink ons is skatryk. Ons was ryk aan liefde en kultuur, nie soseer aan geld nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
21 min
04 September 2026
Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad
"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie." Facebook · Toetentaal op Maroela Media
18 min
21 August 2026
Hannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag
“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
17 min
05 August 2026
Só het ‘Grensloos’ op ʼn lang pad deur Botswana begin
“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
12 min
23 July 2026
Só maak jy jou kinders skermslim
“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
29 min
10 July 2026
‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes
Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
18 min
26 June 2026
‘Afrikaanse digkuns is lewendig,’ sê Alwyn Roux
Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
20 min
28 May 2026
Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek
Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
19 min