#SlatDieSport - 15 mei
15 May 2025

#SlatDieSport - 15 mei

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

About
Ons bring hulde aan Cornal Hendricks – ’n legende op én van die veld af.

Marcell Coetzee en Dawie Spies deel persoonlike herinneringe en staaltjies oor die man agter die nommer 14-trui.