20 February 2025
#SlatDieSport - 20 Februarie
Ons gesels met John Downes, 'n atletiekskrywer en -afrigter, en hy lig sy mening oor al die wêreldrekords wat deesdae gebreek word.Taelyn Smith, 'n 17-jarige atleet met 'n blink toekoms, kuier by ons in die ateljee.En ons maak 'n draai by Robyn Searle, kaptein van die Titans-vrouekrieketspan.