Wat gaan die begroting vir jou beteken?
20 February 2026

Wat gaan die begroting vir jou beteken?

RSG Geldsake met Moneyweb

About
Die onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel, deel sy mening oor wat vanjaar se begroting vir Suid-Afrikaanse belastingbetalers kan beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter