
23 October 2025
Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool
RSG Geldsake met Moneyweb
About
Prof. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter