Braunfels-brand naby Khorixas woed voort
05 September 2025

Braunfels-brand naby Khorixas woed voort

Nuus

About
Veldbrande is steeds aan die gang naby Khorixas, met die Braunfels-gebied nou die middelpunt van kommer. Kunene-goewerneur Vipuakuje Muharukua het bevestig dat hoewel die vlamme rondom Fransfontein in bedwang gebring is, die brand in die Braunfels gebied oos en noord-oos versprei. Muharukua het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die Namibiese lugmag addisionele ondersteuning ontplooi het, en plaaslike instellings, insluitend boere, die Khorixas-stadsraad en private kontrakteurs, bly op die grond om die brand te beste. Muharukua het meer.