Die vier P's vir Pa's (3F Legacy app)
17 September 2025

Die vier P's vir Pa's (3F Legacy app)

NG Wierdapark

About

In hierdie spesiale episode van Sondag tot Sondag gesels ons oor die ontstaan van die 3F Legacy-app – ’n platform wat geloof, fiksheid en vaderskap op ’n unieke manier integreer. Pieter deel die storie agter die app, hoe dit gevorm is uit sy rol as pa, predikant en personal trainer, en hoekom dit nodig is in ’n wêreld van tydarmoede, oorweldiging en verbrokkelde identiteit.

Ons praat oor:

    Hoe die app werk en wat jy gratis kan probeerDie uitdaging om liggaamlike én geestelike gesondheid in balans te houGemeenskap, geloof en verbinding – alles op een plekWat maak 3F anders as ander selfontwikkelings- of fiksheidsprogramme?

Sluit aan by 3F Legacy en kry 25% afslag en ’n gratis proefperiode:

👉 3flegacy.com/ngwierdapark

Live with Strength. Lead with Purpose. Leave a Legacy.