Skip to content
zeno
Create a Station
Explore
Podcasts
Audiobooks
Bible
By Genre
By Location
By Language
Religious
Music
News
Download App
Opens in a new window
Toggle Sidebar
zeno
Maroela Media
Maroela-onderhoude
News
Kids & Family
Afrikaans
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Website
Episodes
Episodes
150
02 October 2026
Zaan, Kurt draai saam op dansvloer
Kurt en Zaan, wat ’n hegte band gevorm het tydens die vervaardigingsproses van “Meisie meisie”, vertel die verfilming van die musiekvideo was groot pret. Maroela Media
18 min
25 September 2026
Geliefde oud-Springbok Kitsie skryf sy pad na vrede
Die “Bomb Squad”, twee Wêreldbeker-toernooie, moeilike tye en ’n loopbaan wat onverwags tot ’n einde gekom het. Steven Kitshoff kyk terug op die pad wat hom gevorm het en deel die lesse wat hy nou wil aangee. Maroela Media
13 min
21 September 2026
‘Skoon bladsy’ vir nuwe Afrikaanse skool in Hartenbos
Vir Hennie Louw is die geleentheid om ʼn splinternuwe skool te help bou meer as bloot die volgende stap in sy loopbaan. Dit raak ook aan ʼn baie persoonlike droom: om vir sy eie kinders die soort onderwyservaring te help skep wat hom tydens sy jare oorsee laat besef het wat alles in ʼn klaskamer moontlik is. Louw is onlangs aangestel as hoof van Hartland Akademie, wat in Januarie 2027 op die...
9 min
09 September 2026
Regstudent met musiekdrome laat Dozi-treffer herleef
Nadat Jolan van Vuuren Akademia se talentkompetisie gewen het, het hy die kans gekry om ʼn liedjie saam met Johan Vorster te vervaardig. Maroela Media
5 min
04 September 2026
‘Dít maak jou koelboks koning,’ sê Snotkop
Snotkop en Ricus Nel is terug met nog ʼn liedjie ná die wegholsukses van “Boerepompie”. Maroela Media
6 min
01 September 2026
Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’
“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” Maroela Media
9 min
28 August 2026
‘Kontras van menslikheid’ inspireer Janie, Hunter
Op byna 42 is Janie Bay uiters gemaklik in haar vel, en haar nuwe musiek weerspieël waar sy haar tans in haar lewe bevind. Maroela Media
11 min
21 August 2026
Geliefde omroeper sing oor wat agter die masker skuil
“Ek dink ons almal is ʼn bietjie onafgerond. Ons sit ʼn masker op en gee voor dat ons lewe perfek is, veral in die hedendaagse tyd waar ons onsself met ander op sosiale media vergelyk.” Maroela Media
5 min
21 August 2026
‘Skadumeisie’: Oplaas bevryding ná jare van seer
Die boek word beskryf as nie net ʼn oorlewingsverhaal ná verslawing, verkragting en selfvernietigende gedrag nie, maar ook ʼn storie van hoop en ʼn herinnering aan die onblusbaarheid van die menslike gees. Maroela Media
22 min
07 August 2026
SkoolSlim | Belê in die menswees van jou kinders
ʼn Sterk skool word nie net deur goeie uitslae en sportprestasies gebou nie. In dié episode van "SkoolSlim" gesels Pieter Rademeyer oor die redes waarom verhoudings, waardes en belegging in kinders se menswees ʼn skool se grootste nalatenskap kan wees. Maroela Media
16 min