zeno
Create a Station
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Toggle Sidebar
zeno
Maroela Media
Maroela-onderhoude
News
Kids & Family
Afrikaans
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Website
Episodes
150
13 March 2026
Afghaanse vrou: ‘Ek het die God gevind wat my raaksien’
Haar man is geskiet, haar vriende het haar heeltemal verstoot en sy moes met ʼn baba uit Afghanistan vlug. Tog sê Zakie* sy het in haar donkerste oomblikke “die God gevind wat my raaksien”.Haar verhaal werp lig op die werklikheid van miljoene Christen-vroue wat wêreldwyd vir hul geloof vervolg word. Maroela Media
15 min
02 March 2026
Alternatiewe kunstenaar bring hulde aan rolmodel
“Riku het ʼn baie spesiale plek in my hart, en dit was vir my belangrik om hom deur die liedjie te vereer.” Maroela Media
5 min
27 February 2026
Sielkundige fenomeen inspireer sanger
“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.” Maroela Media
15 min
23 February 2026
Vrouegroep samel geld in vir individue in nood
“Ons wou ʼn gemaklike, glansryke platform skep waar vroue van verskillende ouderdomsgroepe bymekaar kan kom, ʼn heerlike tyd kan hê en terselfdertyd ʼn verskil kan maak.” Maroela Media
8 min
23 February 2026
Leah leef teaterdroom in nuwe musiekvideo
“Ek wou nog altyd ʼn musiekvideo in ʼn teater skiet.” Maroela Media
8 min
19 February 2026
Dié stoele se stories moet vertel word
Sy het al bykans duisend Transvaalse meubelstukke opgespoor, maar glo daar is nog juwele wat ontdek moet word. Maroela Media
16 min
16 February 2026
Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap
“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.” Maroela Media
6 min
13 February 2026
Pa-en-dogter-liefde inspireer Prop se nuwe treffer
“Ek het dit aanvanklik as ʼn liefdesbrief aan my dogter geskryf.” Maroela Media
8 min
12 February 2026
Duo sing vir broodwinners in buiteland
“Ons land is in ʼn situasie waar boere oorsee moet gaan werk om te oorleef, terwyl dit dalk nooit die plan was nie.” Maroela Media
7 min
09 February 2026
Liefdesliedjie op skrywerskamp gebore
“Alles vir ʼn oomblik” is nie jou deursnee-liefdesliedjie nie, aangesien dit ʼn mengsel van angstigheid en positiwiteit oor die liefde bevat. Maroela Media
9 min