Hekwagters van Afrikanerskap? | Ep. 9
14 November 2025

Hekwagters van Afrikanerskap? | Ep. 9

Maroela Media

About
Afrikaners as groep het vanjaar in die middel van groot plaaslike en internasionale politieke konflik en verandering beland, wat die vraag geopper het – wie presies is Afrikaners? Wie besluit uiteindelik hieroor?



In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons dus – wie besluit wie Afrikaners is en kan jy steeds ʼn Afrikaner bly, selfs al verskil jy van die meerderheid?