Sondag 19 April 2026
20 April 2026

Sondag 19 April 2026

Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste

About

Sondag 19 April 2026: Ons het heerskappy

Pierre Strydom van Lewende Woord Kuruman het ons bedien oor die feit dat ons as Christene die Heilige Gees het wat ons help om te heers oor sonde en terugslae