
About
Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê daar is 'n dringende behoefte aan verandering, aangesien die land nie die beste gedien word deur soveel verskillende partye te hê nie. BOSA het kragte saamgesnoer met die GOOD-party en RISE Mzansi om een politieke party, Unite for Change, te vorm wat aan die plaaslikeverkiesing van 2026 sal deelneem. Maimane sê plaaslike regering gee hulle die vooruitsig om onder een sambreel iets op die stembrief te plaas wat werk: