Skip to content
Opens in a new window
Net buite die ligkring
01 October 2026

Net buite die ligkring

Kalaharistories

About
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Net buite die ligkring” uit Johannes 18. Radiokansel