About
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese vasvrae: Watter deel van die oog gee vir jou oë hul kleur, soos blou, groen of bruin?
>Afname in kinderinentings in Gauteng spel gevaar, sê DA
>Om in jou neus te grou hou moontlik verband met Alzheimer’s.
>Die temperatuur van ‘n mens se drink goed, kan jou in gevaar stel vir sekere kankers.
>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.