Dr. Adler gesels oor “medicine’” 3.0
Dr Adler is ’n internis en sjirurg by Morningside Mediclinic en ook direkteur van Infinity Medical Conierge.
Hy gesels oor wat Medicine 3.0 beteken en hoekom dit belangrik is vir ’n moderne holistiese benadering to gesondheid.