Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor:
>Mediese vasvra: Waar of Onwaar – Jy kan allergies wees vir koue?
>In die nuus: Babas sterk aan na skruif uit Bloemfontein hospitaal ween hipotermie
>Glioblastoom-bewustheidsdag
>Wêreld Slang-dag - Gesels oor die onderwerp van teengif en hoe Suid-Afrika op die oomblik sukkel met ’n tekort.
>Dr. Jacques se wenk van die week.