Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese vasvra: Watter tipe medikasie word gebruik om bakteriële infeksies te behandel?
> Vreeslike lang waglyste by staatshospitale
>Moet ons bekommerd wees oor die nuwe Covid 19 variant? – Minister van gesondheid, Dr Aaron Motsoaledi sê, ‘nee’.
>Dis Alzheimer’s en Brain Awareness maand
>Dr. Jaco se wenk van die week.