#GROOTtrauma | 3 Junie
03 June 2026

#GROOTtrauma | 3 Junie

GROOTfm 90.5

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie?

>Wêreld Melkdag

>Wat is sepsis?

>Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier?

>Dr Jaco se wenk vir die week