Skip to content
Opens in a new window
#GROOTtrauma | 21 Oktober 
21 October 2026

#GROOTtrauma | 21 Oktober 

GROOTfm 90.5

About
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:

>Mediese Vasvrae Vraag - Ja of Nee - Kan mans ook postpartum-depressie ervaar nadat ’n baba gebore is?

>Die waterkrisis in Bronkhorstspruit

>Check jou meds dag - 21 Oktober

>Dr Jaco se wenk vir die week