Ep. 19 - Twee ma's help ander met geloofsgroei
13 January 2025

Ep. 19 - Twee ma's help ander met geloofsgroei

Ek en my mense

About
Corli en Mariëtte van MaWees kuier in die Kaapkerk-ateljee en deel inspirerende insigte oor hoe hulle ander ma’s ondersteun in hul geloofsreis. Hulle beskryf hulself nie as “professionele ma’s” nie, maar eerder as vroue wat elke dag saam met die Here stap, luister en leer om te word wie Hy hulle roep om te wees. Met nederigheid en oorgawe deel hulle hoe God se leiding hulle toerus om ander te bemoedig en te versterk.



MaWees is ’n aanlyn gemeenskap van ma's en vroue wat graag saam, emosioneel en geestelik, wil groei.



Web: https://www.mawees.co.za/

Tel.: 063 388 9337

E-pos: hallo@mawees.co.za