
23 October 2025
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Koningskap in Chaos: Waarom God se Liefdevolle Heerskappy Anders Is
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
About
In 'n wêreld waar politieke leierskap dikwels verdeeldheid saai, soos onlangs gesien in massiewe anti-Trump betogings in die VSA, werp Ds Jannie 'n ander lig op wat ware koningskap beteken.