Boeke van die profete 25:  Nebukadnesar se droom van 'n boom
04 June 2026

Boeke van die profete 25: Nebukadnesar se droom van 'n boom

Bybelstories in Afrikaans

About

In Daniël 4 lees ons van 'n brief wat koning Nebukadnesar van Babel vir sy hele ryk geskryf het nadat hy vir sewe tydperke sy verstand verloor het, maar teruggekom het om God te loof en te eer.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show