Boeke van die profete 23:  Nebukadnesar droom van 'n blink beeld
21 May 2026

Boeke van die profete 23: Nebukadnesar droom van 'n blink beeld

Bybelstories in Afrikaans

About

Koning Nebukadnesare het 'n droom gehad, maar wou nie sy wyse manne vertel wat dit is nie.  Hulle moes kom met die droom EN sy uitleg.  God het vir Daniël gebruik in die storie om te wys wie is God.  Ons lees dit in Daniël  2. 

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show