Boeke van die profete 22:  Daniël en sy vriende in die koning se paleis
14 May 2026

Boeke van die profete 22: Daniël en sy vriende in die koning se paleis

Bybelstories in Afrikaans

About

Ons begin met die boek van Daniël.   In Daniël 1 lees ons van die vier jongmanne uit Juda wat vir 10 dae net groente geëet het -  met positiewe gevolge!

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show