Boeke van die profete 20:  God se oordeel oor Israel
30 April 2026

Boeke van die profete 20: God se oordeel oor Israel

Bybelstories in Afrikaans

About

In Esegiël 12 tot 24 lees ons van klomp voorbeelde en stories wat God vir Esegiël gegee het om vir Israel te waarsku om op te hou sondig en terug te kom na God toe.  In hoofstuk 18 is daar 'n uitroep van God dat Hy nuwe lewe vir alle mense wil gee!

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show