Opens in a new window
Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel
26 July 2026

Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

About

Dankbaarheidsdiens

Lees: 1 Kor 12:1-11. 

Fokus: 1 Kor 12:4-6. 

God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente. 

Vers 6: Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom 12:6-8). 

Vers 4: Bedieningsgawes van die Gees (vgl 1 Kor 12 en 14). 

Vers 5: Leierskapsgawes van die Here Jesus (vgl Ef 4:7,11-13).