
About
Lees: 1 Tess 5: 1-11.
Fokus: 1 Tess 5: 11.
Gesindheid waarmee gelowiges moet wag op Jesus se wederkoms.
· Volharding.
· Bemoediging van mekaar.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
· Hoe kan ons met volharding wag op die wederkoms van Jesus?
· Waarom is die gemeenskap van gelowiges so belangrik?
· Hoe kan jy ‘n seën wees vir die mense rondom jou? (v 11)