#SlatDieSport - 20 Februarie
20 February 2025

#SlatDieSport - 20 Februarie

#SlatDieSport met Stephen en Arnold

About
Ons gesels met John Downes, 'n atletiekskrywer en -afrigter, en hy lig sy mening oor al die wêreldrekords wat deesdae gebreek word.

Taelyn Smith, 'n 17-jarige atleet met 'n blink toekoms, kuier by ons in die ateljee.

En ons maak 'n draai by Robyn Searle, kaptein van die Titans-vrouekrieketspan.